Die volgende Blue Moon is eers weer oor twee jaar. 31 Julie is n Blue Moon aand, twee vol mane in een maand. Ek weet saam met hierdie vol maan kom geluk. Kom vier dit saam met my by die Pierneef teater in PTA! Ek sing altyd oor die maan! #justbe #nianell #love #selflove #goodmusic #inspire #inspiration #laugh #live #dream #givelove #believe #passionate #blessings #itunes #album #cd #musica #music #musician #artists #magic #youcanbe #setyoufree #burninginmysoul #gottogivemyself #sharedmysoulwithyou #PTA #pierneeftheater #pierneefteater by nianellmusic
Nenhum comentário:
Postar um comentário